ZAR750

21 Dae Leiband Akademie Klas. 60% AFSLAG

Buy this

21 Dae Leiband Akademie Klas. 60% AFSLAG

ZAR750

Hallo en welkom by Leiband Akademie, die kursus waar ek jou help om in 21 dae die perfekte leibandstap met jou hond te kry.

Baie mense begeer om met hulle honde te gaan stap, maar die realiteit is dat honde trek of net eenvoudig bang is. Deur net 'n paar maklike metodes kan jy jou hond verander in 'n droomhond om mee te stap, en dan sal jy dit ook meer geniet.

En soos genoem, ek het klaar die plan vir jou uitgewerk om dit reg te kry met jou hond, so as jy oor 3 weke 'n baie beter hond op die leiband wil hê, skryf vandag in.

Baie mense spadeer regtig duisende rande op opleiding vir hulle honde, en dan kry hulle nogsteeds beperkte resultate. Dis hoekom ek hierdie kursus gemaak het, ek gee jou die gereedskap om self met jou hond te kan werk, en ek maak dit bekostigbaar vir almal.

GEBRUIK AFSLAGKODE:

"LEERMYWOEF"

VOOR JY BETAAL VIR

60% AFSLAG!!!

Buy this

Om vir jou in kort op te som, Leiband Akademie is 'n 21 Dae Kursus wat ek gemaak het om mense te help om hulle honde beter te kry op 'n leiband. Ek deel met jou my spesifieke proses, en ek demonstreer ook elke stap vir jou prakties in videos. Nog elke klient wat my kursus gekoop het en die tyd ingesit het met hulle eie hond, het 'n 100% verbetering gesien in hulle leibandstap. ONTHOU OM KODE 'LEERMYWOEF' TE GEBRUIK OM 60% AFSLAG TE KRY!

30-day money back guarantee
Powered by